Jonathan Banks

Jonathan Banks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Ray Banks
Geboorte 31 Januarie 1947 (1947-01-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan Ray Banks (gebore 31 Januarie 1947) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gremlins (1984) en Mudbound (2017), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Better Call Saul (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search